Rijk Geel Watercolour Art
  • Home
  • Why Rijk Geel?
  • Services
    • Live wedding painting
    • Guest portraits
    • Event workshops
    • Original art from photos
  • Portfolio
  • Workshops
  • My story
  • Contact
  • Custom painted bottles
  • More
    • Home
    • Why Rijk Geel?
    • Services
      • Live wedding painting
      • Guest portraits
      • Event workshops
      • Original art from photos
    • Portfolio
    • Workshops
    • My story
    • Contact
    • Custom painted bottles
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out

Rijk Geel Watercolour Art

Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Home
  • Why Rijk Geel?
  • Services
    • Live wedding painting
    • Guest portraits
    • Event workshops
    • Original art from photos
  • Portfolio
  • Workshops
  • My story
  • Contact
  • Custom painted bottles

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account
Marco & Marijke trou!

Die Ooms Bruilof

Stof, sement en flou beligting,

die geraas van karre oor hobbels,

'n trollie of 3 en 'n vreemde waterpyp.

Sy Audi geparkeer by die W5 pillaar.


Die parkeerarea voor die gym,

hou 'n nostalgiese plek in ons harte. 

Daar het ons paadjies gekruis,

en nou is dit vir altyd. 


Die naweek program

Pak jou naweek tassie en berei jouself voor vir 'n lang naweek van feesviering! Drink solank 'n lewer pilletjie. Oefen jou beste moves. Google hoe om te line dance EN, bou jou stamina om heel aand te kuier. Ons het 'n paar dinge in ons moue, al wat ons gaan sê is 'wees reg!'

1 Mei 2026

Ken-mekaar kuier

18h

-

22h

Jacks View restaurant

Event Details

1 Mei 2026

Ken-mekaar kuier

Jy het reg gelees, ons venue het geskuif. Na 'n paar kinkels-in-die-kabel het ons besluit om nie meer te braai nie, en na 'n restaurant toe ...

Event Details

18h

-

22h

Jacks View restaurant

2 Mei 2026

Marco & Marijke trou

14h30 vir 15h

-

LAAT

Cloverhill Club, Bronkhortspruit

Event Details

2 Mei 2026

Marco & Marijke trou

Ons seremonie begin stiptelik om 15h op die oewer van die dam. Trek smart casual aan, kleurvol deftig maar nie formeel nie. Sonskerm & ‘n so...

Event Details

14h30 vir 15h

-

LAAT

Cloverhill Club, Bronkhortspruit

3 Mei 2026

Babbellasie ontbyt

9h

-

11h

Cloverhill Club, Bronkhortspruit

Event Details

3 Mei 2026

Babbellasie ontbyt

Ontbyt en spesiale-Marijke-koffie deur Café Kahvi voor die lang pad huis toe. Parkering beskikbaar by die klubhuis. Geen amptelike verrigtin...

Event Details

9h

-

11h

Cloverhill Club, Bronkhortspruit

Akkommodasie opsies

Daar is nie akkommodasie beskikbaar by die oord waar ons trou nie (Cloverhill Club). Loer gerus na die opsies hieronder vir akkommodasie wat julle kan bespreek. Ons stel voor om asb nie terug te ry huistoe na die troue nie. Die ou Bronkhorstspruit pad en N4 is nie goeie paaie om in die aand te ry nie. 

Kaia Manzi Resort

Kungwini Country Estate

Kungwini Country Estate

Die oord reg langs Cloverhill Club, met bekostigbare opsies vir kamp, self-catering chalets en gastehuis kamers. Daar is verskeie opsies vir groep besprekings ook beskikbaar. 

Kontak

Kungwini Country Estate

Kungwini Country Estate

Kungwini Country Estate

Kungwini Country Estate is aan die begin punt van die oorde langs die dam, langs die OK sentrum, en spog met hotel geriewe, self-catering chalets en gastehuis kamers. 

Kontak

Bonamanzi Game Reserve

Kungwini Country Estate

Bonamanzi Game Reserve

Bonamanzi Game Reserve is die verste van die troue af, en vereis 'n ent se ry op die ou Bronkhorstspruit pad. Hulle het opsies vir kamp, chalets en gastehuis kamers. 

Kontak

Venue: Cloverhill Club, Bronkhorstspruit

Clover Hill Club, Clover Hill Club, Bronkhorstspruit, South Africa

Drag: Smart casual

Drag: Smart casual

Drag: Smart casual

Trek jou mooi-moois aan, maar dis nie nodig vir 'n splinternuwe suit of rok nie. Dames, daar gaan baie gestap word so dra gemaklike skoene (hakskoene op jou eie risiko). Geen jeans. Geen wit rokke. 

Voorbeelde

Trou geskenke

Drag: Smart casual

Drag: Smart casual

As jy ons wil seën op ons nuwe avontuur, sal ons 'n bydrae na ons wenslysies toe so waardeer. 


Bank rekening: Marijke Benade | 20156670713 | Savings | African Bank 43000 | universal code 20250817

Ongelukkig geen kinders, of vergunning vir 'n metgesel. As daar iets onvoorsien gebeur en jy/ julle kan nie meer kom nie, sal ons dit baie waardeer as julle ons kan laatweet dat ons die nodig reelings kan tref. Cloverhill Club is 'n privaat oord waar Deon Benade, Marijke se pa, al vir 40 jaar deel van is. Dus is daar streng reëls wat toegepas sal word om die oord, dam en omgewing te beskerm. Ons vra om asb dit te respekteer. Geen visvang word toegelaat. Geen coolerbokse/ eie drank word toegelaat Saterdag tydens die troue nie, daar is 'n kontant kroeg.


Copyright © 2026 Rijk Geel Watercolour Art - All Rights Reserved.

Powered by

  • Why Rijk Geel?
  • Live wedding painting
  • Guest portraits
  • Event workshops
  • Original art from photos
  • Contact

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept